Kraal

'n Veekraal in Suid-Afrika.

'n Kraal is 'n tradisionele Afrika- of ook enige inboorlingstamdorp wat uit hutte bestaan. Dit kan egter ook na enige omheinde gebied waarin vee bymekaargebring word verwys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search